|
Aloha Kip
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 4 beenlose, vellose hoender borsies -
1 eetlepel meel -
1 eetlepel olie -
450g blik pynappel stukke -
1 teelepel mieliemeel -
1 eetlepel heuning -
1 eetlepel soja/teriyaki sous -
knippie peper -
warm gaar rys
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Druk die hoender borsies plat dat elkeen omtrent 6,5 mm dik is.
Sit die meel in ′n groot Ziploc sakkie byv. (iets wat kan toe maak).
Sit die hoender binne in en skud totdat die hoender vol meel is.
Braai die hoender in olie in ′n pan vir omtrent 3-5 minute aan albei kante medium hitte.
Haal die hoender uit die pan uit en hou dit warm.
Haal die pynappel stukke uit die sap uit, en hou ′n ? sap.
Meng die sap en mieliemeel in ′n klein bakkie totdat dit glad en sonder klonte is.
Sit dit in die pan, en roer die heuning, soja sous en peper by.
Kook dit vir 30 sekondes, of totdat dit dik is.
Voeg die pynappel en hoender by.
Bedien dit op rys.
|
|
|